Welkom by my webblad! Navorsing en dokumentering van die nageslag van die Roggeveld pioniers. Hoe hul bymekaar inskakel en aan mekaar verwant is. Ek hoop dat die inligting wat ek hier aanbied van waarde sal wees. Enige aanvullende inligting sal waardeer word.