Nageslag van Roggeveld pioniers

Welkom by my webblad! Navorsing en dokumentering van die nageslag van die Roggeveld pioniers. Hoe hul bymekaar inskakel en aan mekaar verwant is. Ek hoop dat die inligting wat ek hier aanbied van waarde sal wees. Enige aanvullende inligting sal waardeer word.

Inhoudsopgawe

  Kwartierstaat vir Jan Abraham DU PLESSIS
  Vannelys
  Indeks van Name

Kontak Inligting

Email Stuur E-pos na dieduppies@gmail.com


Inhoudsopgawe | Vanne | Naamlys

Hierdie Webblad is Geskep op 3 Feb 2018 met Legacy 8.0 van Millennia